lL
lindyjoubert L

1 reviews | Active since Sept 2016

20 Mar 2025, 09:14

Platinum het baie nice mense wat jou bel en met jou praat en alles verduidelik

Platinum het baie nice mense wat jou bel en met jou praat en alles verduidelik. Ek het een probleem gehad en net 1 epos gestuur en toe vinnig hulp gekry. Hulle geskenkies word ook altyd waardeer so ek is bly om ñ klient te wees. Dankie Chane vir jou spoedige hulp 🙂

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply20 Mar 2025, 10:40
Official
Geagte Lindy, 

Dankie vir die mooi woorde en terugvoer! Ek is so bly ons span kon u op n vinnige en flinke manier assisteer 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor