LS
Liana S
1 reviews | Active since Apr 2019
17 Apr 2019, 11:40
Platinum
Ek het vir Platinum Life gebel Maandag en gevra of en my premie kan verminder. So kry ek my oproep vandag van Nikita. Verduidelik hoekom ek my premie wil verlaag en het simpatie getoon vir my rede en hier help sy my, vra na watter bedrag ek na wil verminder en baie behulpsaam sonder enige drama en sê sy sal dit reël vir my. Baie dankie Nikita. Jy het my dag gemaak.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
18 Apr 2019, 11:44Liewe Liana,
Jy het nou net ons dag gemaak!
Ek is so bly om te hoor dat Nikita jou kon help op jou polis! Dankie dat jy die tyd gevat het om jou wonderlike ervaring met ons te deel!
Asseblief moet nooit huiwer om ons te ****ak as daar enige iets is waarmee ons kan help nie!
Geniet jou lang naweek :)
Vriendelike groete
Simone Venter
Kliente Diens Departement

Platinum Life's reply18 Apr 2019, 11:44
Official
Liewe Liana,