JK
Janie K
1 reviews | Active since Feb 2025
13 Feb 2025, 14:45
Plainum Life - Dankie
Baie dankie aan Platinum Life wat die begin van my kanker diagnose Jan 2024 saam my die pad gestap het. Elke persoon het my met empatie en simpatie hanteer. Leandri Schoonbees en al die ander werknemers het uit hul pad gegaan om saam my die pad te stap. Uitbetaling was spoedig asook opvolg oproepe. Ek waardeer uit my hart alles wat ek van jul ontvang het asook al die hulp. Ek kan Platinum Life met vrymoedigheid aanbeveel vir ieder en elk. My opregte dank aan elkeen Waardeer Janie Kruger Brits Noordwes
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
13 Feb 2025, 15:50Geagte Janie,
Wow, terugvoer soos hierdie maak ons hele span glimlag! Dankie vir die mooi woorde vir ons span en Leandi - hulle gee opreg om en sal alles in hulle krag doen om bystand te lewer. Ons wens u alles van die beste toe en moet nie huiwer om ons te s***el as daar enige iets is waarmee ons kan help nie
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply13 Feb 2025, 15:50
Official
Geagte Janie,