MM
Muriel M

1 reviews | Active since Apr 2026

30 Apr 2026, 09:12

Perpone is vriendelik en profesioneel

Perpone is vriendelik en profesioneel .Di produkte is baie goet en bekostigbar,my ouers gebruik die produkte al vir jare en is baie te vrede.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply30 Apr 2026, 10:32
Official
Geagte Muriel 

Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit en is verheug dat ons produkte as bekostigbaar en van goeie gehalte ervaar word 
 
Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor