RJ
Rita J

1 reviews | Active since Mar 2009

01 Jul 2022, 08:12

Omgee in Oorvloed

Baie dankie Platinum Life vir jul omgee, vinnige en vriendelike diens. Ek het my polis al baie jare (dink van ongeveer 2004 af). Nou ja, so tref die groot K my toe....was dit nie vir julle sou ek nie die behandeling kon kry wat my dokters voorgestel het nie. Danksy julle kon ek sommer een radiasie in teater kry ipv weke se radiasie. Jul opvolg en omgee na die tyd is mind blowing. Baie dankie ook vir al die lekkee bederfies. Die hand geskrewe briefies is ook WOW!, als is deesdae so gerekenariseerd so dit word baie waardeer. Dankie aan Jani Nothnagel vir jou omgee en mooi woorde. Jy is 'n ⭐

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply01 Jul 2022, 10:18
Official
Geagte Rita 

Baie dankie dat u hierdie met ons gedeel het en ek is so bly ons span en Jani kon u so mooi bystaan en ondersteun in hierdie tyd! Dit beteken so baie en mooi woorde soos hierdie dien regtig as inspirasie en motivering vir ons span

Ons wens u net die beste toe en moet nie huiwer om ons te ****ak as daar enige iets is waarmee ons kan help nie 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor