AH
ALTA H
1 reviews | Active since May 2021
05 Nov 2024, 10:45
Nadia het my baie mo...
Nadia het my baie mooi gehelp met my Platinum Life Polis....Is lekker om met iemand te gesels wat verstaan en uit haar pad gegaan het om my te help. En dan is sy ook baie vriendelik gewees. Dankie Nadia....
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
05 Nov 2024, 11:12Geagte Alta,
Dankie vir die mooi woorde vir Nadia. Dit word opreg waardeer en ek is bly sy kon sulke fantastiese diens lewer en assisteer
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply05 Nov 2024, 11:12
Official
Geagte Alta,