RB
Rinie B

1 reviews | Active since Mar 2023

16 Apr 2024, 09:11

Nadat ek my polis gekanselleer het, het Twane my ges***el en gesê julle kan my premie afbring sodat dit meer bekostigbaar is vir my as 'n pensionaris

Nadat ek my polis gekanselleer het, het Twane my ges***el en gesê julle kan my premie afbring sodat dit meer bekostigbaar is vir my as 'n pensionaris. Ek is baie dankbaar daarvoor siende dat ek nog net 6 jaar kort van my 20jaar en dat ek dan my 50percent op premies betaal sal terug kry. Baie dankie Twane ek waardeer jou oproep en dat my premie vastgestel gaan bly op die nuwe ooreengekomde bedrag. Groete. Rinie Botha.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply16 Apr 2024, 12:43
Official
Geagte Rinie, 

Ek is so bly Twane kon u so mooi assisteer op u polis. Ons streef on altyd seker maak dat u polis u pas, so terugvoer soos hierdie beteken baie. 

Mag ons altyd n glimlag op u gesig hou 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor