E
ELLEN

1 reviews | Active since Aug 2023

31 Aug 2023, 11:27

My ondervinding was ...

My ondervinding was super met julle as ek iets wou weet of iets omtrent my polis gevra het ..het ek terugvoering gekry was gebel en hul uit hul pad gegaan om my te help Baie dankie Platinum life...

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply31 Aug 2023, 15:29
Official
Dankie vir die wonderlike terugvoer Ellen. Ek is so bly ons span kon assisteer en die nodige informasie met u deel. 

Mag ons altyd  n glimlag op u gesig hou 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor