BJVV
Bettie Jansen Van Vuuren

1 reviews | Active since Feb 2021

27 Jul 2022, 09:18

My ondervinding met Platinum Life is net goed

My ondervinding met Platinum Life is net goed. Hul is n gewaardeerde besigheid. Hul is baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal hul vir my vriende en familie aanraai om n polis uit te neem

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply27 Jul 2022, 10:37
Official
Geagte Bettie, 

Dankie vir u wonderlike terugvoer en mooi woorde. Ons waardeer dit opreg en ek weet ons span gaan hierdie as n fantastiese motivering vind 

Vriendelike Groete 

 Simone Venter 
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor