JD
Johanna D

1 reviews | Active since Apr 2024

26 Apr 2024, 13:35

My hartlike dank, aan marelize wat n voor stel aan my ge maak het om by my omstandighede te pas om my polis te kon behou in vandag se ekonomie

My hartlike dank, aan marelize wat n voor stel aan my ge maak het om by my omstandighede te pas om my polis te kon behou in vandag se ekonomie. My opregte dank

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply26 Apr 2024, 15:07
Official
Geagte Johanna, 

Dankie vir die wonderlike terugvoer vir Marelize. Ons span wil altyd verseker dat u polis u sak pas en sal uit hulle pad uit gaan om te assisteer. Dankie dat u hierdie met ons gedeel het 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor