HW
Hannie W

1 reviews | Active since May 2020

29 Jun 2020, 17:36

mrs

Dankie Danielle vir jou diens in die tyd baie baie dankie Hannie Wiehahn

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply03 Jul 2020, 07:41
Official
Geagte Hannie, 

So baie dankie vir die mooi kompliment - ek is so bly dat Danielle so mooi kon help! 

Asseblief gee ons n luitjie as daar enige iets is waarmee ek kan help!

Lekker dag 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor