AK
Analine K
1 reviews | Active since Nov 2022
05 Mar 2024, 09:49
More ek is baie tevrede met julle agent Juanita wat my gebel het
More ek is baie tevrede met julle agent Juanita wat my gebel het. Sy is n aanwin vir julle sy vriendelik baie geduldig en eerlik. Baie goeie diens. Van Mev Analine Gibson
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
05 Mar 2024, 10:10Geagte Analine,
Dankie vir die wonderlike woorde! Ek is so bly Juanita het sulke wonderlike diens gelewer en hoop ons kan altyd n glimlag op u gesig hou
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply05 Mar 2024, 10:10
Official
Geagte Analine,