JvdWj
J van der Watt jolene.vanderwatt

1 reviews | Active since Mar 2024

14 Mar 2024, 12:37

Moes my polis upgrade maar kon nie die verhoogde premium bybring omdat ek werkloos is op oomblik en hul het my polis aangepas dat ek dit nog steeds kon bekostig

Moes my polis upgrade maar kon nie die verhoogde premium bybring omdat ek werkloos is op oomblik en hul het my polis aangepas dat ek dit nog steeds kon bekostig. Vriendelik en baie behulpsaam met vinnige diens. Baie dankbaar🙏

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply14 Mar 2024, 15:15
Official
 
Dear Jolene, 
 
 We love making our clients happy. In fact, we consider it a job well done when we can add a smile to someone’s day. Thanks for making us smile right back… You rock! 

 
Kind Regards 

Chrysanthea Chetty 
Client Care Consultant