A
Anneliese

1 reviews | Active since Jan 2024

29 May 2026, 12:40

Mievette van Platinu...

Mievette van Platinum life het vinnige, vriendelike, uitstekende diens gelewer

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply29 May 2026, 13:19
Official
Geagte Anneliese, 

Dankie dat jy jou ervaring met ons deel. Dit is wonderlik om te hoor dat Mievette jou so vinnig en vriendelik gehelp het en uitstekende diens gelewer het. Jou terugvoer beteken baie vir ons span 

Vriendelike Groete 

Simone VenterClient Relationship Specialist & Client Care Supervisor