RA
Rita A

1 reviews | Active since Nov 2021

23 Nov 2021, 08:47

MeV R .Alexandrou

Platinum life het my so mooi verduidelik dat Ons die premie kan laer maak so dankbaar gewees ! Want ons fanansies is nie op die oomblik Reg nie …dankie Platinum life vir jul bystand veral in die moeilik tyd !

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply23 Nov 2021, 09:48
Official
Geagte Rita 

Baie dankie vir die mooi woorde - ons waardeer dit opreg!! Ek is bly ons span kon u so mooi help en seker maak u het al die nodige hulp en informasie 

Mag ons altyd n glimlag op u gesig hou 

Vriendelike Groete 

 Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor