NK
Natasha K

1 reviews | Active since Jun 2015

13 Mar 2025, 09:58

Landi was telkens vriendelik en professioneel tydens elke gesprek en in korrespondensie

Landi was telkens vriendelik en professioneel tydens elke gesprek en in korrespondensie. Haar terugvoer was gedetailleerd en deursigtig. Sy het my op hoogte gehou van die vordering van die eis wat spoedig afgehandel is. Ek is baie beïndruk met haar diens en ook die algemene ervaring met Platinum Life gedurende hierdie uitdagende tyd wat ek moet deurmaak na my kankerdiagnose.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply13 Mar 2025, 16:12
Official
Geagte Natasha, 

Dankie vir die wonderlike teurgvoer vir Landi. Ek is so bly sy kon u ondersteun en assisteer in hierdie tyd en seker maak u is op hoogte gehou met u eis. Ons wens u alles van die best toe 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor