AH
Aneen H

1 reviews | Active since Nov 2019

31 Jan 2020, 05:19

Landi - Platinum Life

Dit is Landi van Platinum Life en nie Planet life. Jammer vir die fout. Maar ek bevestig net weereens die uiters puik en profesionele diens wat ek van Landi ontvang het. Dit is mense soos sy wat mens laat besef dat daar nog mense is wat REGTIG in ons as kliënte belangstel. Ek sal jou hantering van my probleem áltyd onthou en waardeer.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply31 Jan 2020, 08:17
Official
Geagte Aneen, 

Dankie vir u wonderlike kompliment vir Landi! 

Sy is regtig n ongelooflike bate vir ons span en sal altyd uit haar pad gaan om te help. Ons sal die terugvoer met haar en die res deel, dit is altyd goeie motivering

Asseblief moet nie huiwer om ons te s***el as daar enige iets is waarmee ons kan help nie 

Lekker dag 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor