1 reviews | Active since Oct 2024
kanker polis
Goeie dag
Ek het 2005 'n polis uitgeneem Daai kanker tipe Toe raak dit dink in 2012 te baie geld. Toe s***el ek om dit te kanselleer Toe vertel die ou vir my indien my polis 10 jr oud is dan kry ek 50% van my premies terug. En ek is amper daar. Ek het toe wel die premie verminder. So sukkel vriend van my om sy amper ex vrou se polis wat van sy rekening afgaan te kanselleer. Die is toe al op R800 'n maand. En kan julle glo . Tot Sy kinders is daarop wat toe 1 nog nie eers 15 is en ander 1 17. Soos ons almal weet vir daai geld kry mens baie meer dekking bv by ander maatskappy vir gewone lewens dekking en kanker dekking en dan het dit nog spaar ok in. Hy kry dit toe later af na R180. Ek onthou weer van die polis en besef myne is alweer op R280. Ek doen toe navrae oor die 50% cash back. Soos julle gedink het toe is daar baie stories. Word eers op 65 uitbetaal. Ek query dit en noem ek wil of laer premie he of kanselleer. Vanoggend s***el 'n dame my. Ek antwoord natuurlik in afrikaans want dis net beter om finansiele goed te bespreek in my huistaal want ek is taaldisleksies en ek wil seker maak dat daar nie verwarring is tussen die tale. Sy ignoreer my soos stopstraat en praat verder in engels. Ek probeer toe in engels praat. Ek noem toe vir haar Platinum life is op bull**** gebaseer. Baie mense kla dat hulle die dag as hulle eis, kamma nie vir daai kanker gedek is. Sy noem toe die 8 vroue kankers. Maar daai tipiese sales man talk. Alles wat ek weet en ek word nie maklik meer gebul****. Ek noem haar toe dat ek soek nie haar praatjies nie. Want sy reken my sy weet nie eers waar was sy in 2012. Toe noem ek haar dat soos die ou my 2012 gebull**** het. So doen sy 10@1 ok nou. En oor paar jaar sê die persoon ok hulle weet nie waar was hulle in 2025. En mens sit nog net waar jy is met geen kamma 50% cash back. Kan sy my polis na die minimum verander. Minimum is toe R180. Ek sê indien sy nie na R100 kan verander moet sy maar kanselleer. Toe skielik kan sy na R100 verminder. Ek sê haar tipies so sy ok maar my probeer bul**** en vertel die minimum is R180 . Tipies van hulle Bull**** maatskappy. Toe wip sy haar en reken my sy sal my s***el as ek in beter bui is. Sy nie gelike dat ek haar op tipiese bull**** van Platinum life uitvang. O ja sy reken my ok Platinum life het die beste rating op Halo peter. Toe dink sê ek haar daar is nie manier. Ek het nog nie in my lewe gehoor van 1 persoon wat sê hulle is bly hulle het so polis uitgeneem. Wel spuit en hulle sukkel hulle dood om dit te kanselleer. En dan het hulle nog die nuwe ding. Dat hulle 1 of ander mense jou bel en kamma af**** gee op vitamien pille. Maar saam met courier betaal jy ver meer as goeie vitamien pille in Dischem
Ek het u probeer s***el rakende u onlangse ervaring maar kon u ongelukkig nie in die hande kry nie. Ek het opgevolg en wil graag terugvoer lewer van my kant af.
U het n vroulike kanker dekking by Platinum Life, waarop u gedek is vir die 8 vroulike kankers soos uiteengesit in u polis dokumentasie. Saam met die dekking, is daar ook n Money Back Benefit op u polis. Op die money back datum (soos weergegee in u dokumentasie), as u polis steeds in werking en eis vry is op die money back datum, kry u terug 50% van alle premies wat op die polis betaal is. Die datum kan nie verander word nie en is dieselfde sedert u polis begin het.
Ons span het u vanoggend ges***el om te assisteer met u versoek om die premie aan te pas. Hulle wil altyd seker maak u is bewus van alle opsies en sal probeer om die beste dekking en premie vir u uit te werk. Ek is jammer oor die manier wat die konsultant die oproep hanteer het en dat sy u nie kon assisteer in die taal van u keuse nie. Ek gaan opvolg en vra dat n Afrikaanse konsultant u s***el om verder te help
Ek kan bevestig dat ons geen kansellasie versoek ontvang het in 2012 nie. Ek het die oorspronklike dokumentasie aangevra, wat aan u gestuur is toe die polis begin het, om te bevestig wat die money back datum en dekking was. Dit kan aan u gestuur word via epos sodra ons dit ontvang het
U is welkom om te adviseer wanneer ek u kan s***el om hierdie te bespreek of om die polis aan te pas. Indien daar enige iets anders is waarmee ek kan help, moet nie huiwer om my te laat weet nie.
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor