RR
RINA R

1 reviews | Active since Mar 2025

27 Mar 2025, 11:05

Kan net baie dankie sè vir platinum life

Kan net baie dankie sè vir platinum life. Was dit nie vir julle nie, was my kankerpad soveel moeiliker. Julle liefde en omgee en dan finansieèl gestort het dat my pad soveel makliker was. Baie baie dankie. Julle het my kanker eis binne 4 weke uitbetaal sonder enige moeilikheid.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply27 Mar 2025, 11:56
Official
Geagte Rina, 

Dankie vir die mooi woorde! Ek is so bly on span kon u bystaan en assisteer in hierdie tyd en waardeer die wonderlike terugvoer. Ons wens u alles van die beste toe 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor