AO
Anthaney O
1 reviews | Active since Jun 2024
04 Jun 2024, 12:30
Juanita is baie prof...
Juanita is baie professional en sy verstaan regtig customer quality service en sy weerstaan die uitsondering van just selling the package sy het my baie mooi behandel ek wou alles los cause ek haaaat beloftes en dan druk mense jou vas om hulle te glo maar die vertroue maak hulle seer...sy ht my baie mooi verstaan en toe kan ons lekker gesels oor die pad vorentoe in kort dit gan nooit oor wat jy verkoop nie maar mense koop persoonlikheid en nie die produk nie so present soos Juanita present en moenie n werk doen vir geld nie maar alles van die beste Weereens baie dankie juanita
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
04 Jun 2024, 12:53Geagte Anthaney,
Dankie vir die mooi woorde en terugvoer vir Juanita. Sy is n belangrike deel van ons span en sal altyd uit haar pad gaan om te help! Mag ons altyd n glimlag op u gesig hou na enige interaksie met ons span
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply04 Jun 2024, 12:53
Official
Geagte Anthaney,