SS
Simonia S

1 reviews | Active since Jan 2020

28 Jan 2020, 19:16

Jani assist

Vinnige,effektiewe diens ontvang vanaf Jani. Haar leiding en advies maak my n tevrede polishouer.beveel Platinum Life beslis aan.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply29 Jan 2020, 08:11
Official
Geagte Simonia, 

Vreeslik dankie dat U die tyd gevat het om jou ondervinding met Jani met ons te deel. 

Ons polis houers is ons prioriteit en terugvoer soos hierdie is ongelooflike motivering vir die span. 

Lekker dag 

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor