AA
Alett A

1 reviews | Active since Jan 2026

20 Jan 2026, 11:31

I would like to write a review about Platinum Life Wat n aangename ondervinding

I would like to write a review about Platinum Life Wat n aangename ondervinding.! Vriendelik Deeglik professioneel en met deursigtigheid ingelig oor die produk. Uitsonderlik Diens Geluk Platinum. Me A Badenhorst.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply20 Jan 2026, 12:26
Official
Geagte Alett, 

Dankie vir die mooi woorde en wonderlike terugvoer! Dit beteken so baie en ek sal seker maak ons deel dit met die span 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor