HV
HvanZyl V

1 reviews | Active since Aug 2025

11 Aug 2025, 12:45

I would like to write a review about Platinum Life

I would like to write a review about Platinum Life . Ek wil net vir ARCEL baie baie dankie vir die menslike oplossing waarmee sy tevore gekom het i.v.m. my probleem !👏🙏. Ek gee haar 20 uit 10 ! 👏💪🙏

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply11 Aug 2025, 13:37
Official
 Baie dankie vir u vriendelike woorde en terugvoer! Ons is bly om te hoor dat Arcel u so goed kon bystaan en ’n menslike oplossing kon bied. Ek sal beslis u komplimente aan haar oordra – sy gaan baie trots wees! Ons waardeer u ondersteuning en vertroue in ons span. 

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor