SDKs
Stacy De Kock sampsonstacy

1 reviews | Active since Apr 2024

16 Apr 2024, 13:32

I would like to write a review about Platinum Life

I would like to write a review about Platinum Life. Eerste Wil ek Baie dankie SE Vir die geleentheid.. Ek Wil ook dankie SE aan die volgende mense wat my help het met my polis van die eerste dag af was hulle Baie hulp vol. Alexander Swanepoel - Hy het die polis aan my verkoop. Oliver Böbs - Hy het my ge****ak vir ‘n opgradering op my polis sodat ek hoër/meer dekking kan geniet. Die volgende dame Wil ek ook Baie dankie SE vir hulle dienste. Tatum Monson die een wat gehelp het met die claims.. Ek Kan SE hulle het my Baie gehelp met die polis en ook hoe gou dit uit betaal dit was minder as 3weke. Leandi Schoonees Baie dankie aan haar diens was sy lewer regtig waar sy Bel altyd Om te luister hoe dit Gaan met die gesondheid. Platinum Life Baie dankie Vir die dienste wat U hulle lewer aan ons. Met liefde Stacy De Kock

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply16 Apr 2024, 14:42
Official
Geagte Stacy, 

Dankie vir die wonderlike terugvoer! EK is so bly ons span kon u assisteer op elke fase van u polis, veral ons eise department. Ons wil altyd seker maak u word bygestaan en ondersteun in hierdie tyd. Dit word opreg waardeer en beteken baie vir ons span

Vriendelike Groete 

Kind Regards

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor