EE
Elize E

1 reviews | Active since Mar 2025

13 Mar 2025, 09:09

I would like to write a review about Platinum Life

I would like to write a review about Platinum Life. Ek wil net se dat jul diens wat ek ontvang het van uitstekende gehalte was. Die dame was baie behulpsaam en ons kon al my sake met groot lof uitsorteer. Sal julle altyd ondersteun.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply13 Mar 2025, 12:00
Official
Geagte Elize, 

Dankie vir die wonderlike terugvoer vir ons span! Ek is so bly hulle kon u assisteer en mag ons latyd n glimlag op u gesig hou 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor