JA
Jeffrey A

1 reviews | Active since Jul 2025

15 Jul 2025, 20:06

I would like to write a review about Platinum Life

I would like to write a review about Platinum Life. Julle was absoluut wonderlik. My polis het uit betaal baie dankie. Ek het my geskenkpak gekry dit was dierbaar van julle.Baie dankie julle. Ek voel baie tuis by julle en Platinum Life. Uitstekende diens en naverkope diens. Sal julle aanbeveel by enige potensieele kliente.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply16 Jul 2025, 06:48
Official
Geagte Jeffrey, 

 Baie dankie vir u pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat u polis uitbetaal is en dat u u geskenkpak ontvang het – dit is vir ons belangrik dat u waardeer en gesien voel. Dit beteken vir ons baie dat u tuis voel by ons en by Platinum Life. Ons streef daarna om altyd uitstekende diens en naverkope diens te lewer, en dit is wonderlik om te weet dat u dit so ervaar het. Dankie ook vir u aanbeveling – dit word opreg waardeer! 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor