MM
Magdapieterse M

1 reviews | Active since Jul 2025

02 Jul 2025, 16:28

I would like to writ...

I would like to write a review about Platinum Life Baie dankie Dinette vir jou vriendelikheid en dat jy my situasie verstaan het jy het my dag gemaak met jou vriendelikheid en behulpsaamheid Ek wil graag n 5 ster diens vir jou gee mag jy altyd so vriendelik wees Magda pieterse

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply02 Jul 2025, 16:38
Official
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, Magda! Ons is so bly om te hoor dat Dinette jou dag kon ophelder met haar vriendelikheid en ondersteuning. Jou 5-ster kompliment beteken vir ons ongelooflik baie. Ons waardeer jou opregte woorde en sal seker maak Dinette weet hoe baie haar diens waardeer word.
Ons is altyd hier om te help!

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor