LSvW
Laura Scheffer van Wyk
1 reviews | Active since Mar 2021
20 Jan 2023, 11:55
Hulle was vinnig en het my die opsie gegee om Afrikaans te praat, en baie hulpvaardig
Hulle was vinnig en het my die opsie gegee om Afrikaans te praat, en baie hulpvaardig. Alle vrae korrek beantwoord, en dit mooi duidelik verduidelik dat ek als kon verstaan. 10 uit 10 vir platinum lifeππ»ππ»ππ»
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
20 Jan 2023, 13:22Geagte Laura,
Dankie vir die wonderlike terigvoer! Ek is so bly ons span kon assisteer op u polis en alle vrae beantwoord. Assblief moet nie huiwer om ons te s***el as daar enige iets is waarmee ons kan help nie
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply20 Jan 2023, 13:22
Official
Geagte Laura,