JS
Jaco S

1 reviews | Active since Aug 2020

16 Aug 2022, 09:37

Hulle praat met my i...

Hulle praat met my in my taal en is altyd vriendelik en help graag as daar n probleem is

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply16 Aug 2022, 10:09
Official
Geagte Jaco 

Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek is bly ons kon u assisteer en weet u kan ons enige tyd ****al as daar iets is waarmee ons kan help 

Vriendlike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor