SS
Samantha S
1 reviews | Active since Apr 2024
26 Apr 2024, 09:09
Hulle is baie gaaf, luister en antwoord baie vinnig na n epos en s***el baie vinnig terug na n klient
Hulle is baie gaaf, luister en antwoord baie vinnig na n epos en s***el baie vinnig terug na n klient. Hulle is ook verstaanbaar en sal nie n hoer premi gee as nie jou finansieele sak pas nie. Ek stel hulle graag met liefde voor asn my vriende ,familie en kolegas
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
26 Apr 2024, 10:27Geagte Samantha
Dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons polishouers is altyd ons hoogste prioriteit en jou mooi woorde beteken baie vir ons
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply26 Apr 2024, 10:27
Official
Geagte Samantha