S
Sandra

1 reviews | Active since Jun 2023

03 Mar 2026, 13:26

Hul terugvoer is baie goed

Hul terugvoer is baie goed .n goeie werkspan en altyd vriendelik en behulpsaam

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply03 Mar 2026, 14:49
Official
Geagte Sandra, 

 Baie dankie vir u ondersteuning. Ons waardeer dit opreg dat u ons terugvoer en spanwerk raakgesien het. Ons streef daarna om altyd professioneel en hulpvaardig te wees. 

Vriendelike Groete, 

Simone VenterClient Relationship Specialist & Client Care Supervisor