NN
Nicolette N
1 reviews | Active since Jan 2024
18 Jan 2024, 08:35
Hul is altyd vriendelik as ek met hul praat en probeer altyd om die regte opsies voor te le wat my sak pas
Hul is altyd vriendelik as ek met hul praat en probeer altyd om die regte opsies voor te le wat my sak pas. Baie dankie Platinum Life jul is tops en sal jul aan beveel vir enige persoon wat uit vra oor jul dienste en profesonaliteit in jul pro***te.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
18 Jan 2024, 09:19Geagte Nicolette,
Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek is so bly ons span kan assisteer op n vriendelike manier om seker te maak u polis pas u! Ons waardeer dit so baie en mag ons altyd n glimlag op u gesig hou
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply18 Jan 2024, 09:19
Official
Geagte Nicolette,