1 reviews | Active since Apr 2017

16 Jul 2020, 14:01

HELP ONS ASB PLATINUM LIFE

Ek wil net graag weet my man het al n polis by Platinum life al vir 9 jaar hoekom wil hulle nie hom help nie hy is diagonseer met mangelkanker die jaar ,ons het op die staduim geen inkomste nie het hy dan al daai gelde wat hy betaal elke maand net so in die water gegooi ,Kan julle ons net dalk n bedrag gee sodat ons net van die dr's rekening kan betaal asb .

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply22 Jul 2020, 14:22
Official
Geagte Amelia,  Ons innige simpatie met u en u man vir die diagnose wat hy ontvang het.  Die kanker dekking op u man se polis is eers in Maart bygevoeg en dek ongelukkig slegs die volgende manlike kankers: Manlike borskanker, Testikuler, *****, Blaas, Niere, Uretra, Prostaat.   Ons kan net kankers dek wat onder die terme van die polis uiteengesit word.

Baie sterkte en asseblief voel vry om ons n luitjie te gee vir meer inligting

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor