LSvW
Laura Scheffer van Wyk

1 reviews | Active since Mar 2021

24 Aug 2026, 10:15

Hallo.. Ek is al vi...

Hallo.. Ek is al vir jare 'n kliënt van PL. En ek kon hulle altyd bel met 'n probleem of wat ook al die geval mag wees en hulle was altyd vriendelik en my gehelp sonder om te huiwer. Ek kan rerig nie kla oor hulle kliënte diens nie. Hou so aan Platinum Life.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply24 Aug 2026, 11:36
Official
Geagte Laura. 

Baie dankie vir jou mooi woorde en vir die jare wat jy reeds saam met Platinum Life is. Ons is verheug om te hoor dat jy altyd vriendelike en hulpvaardige diens ontvang wanneer jy ons ****ak. Dit beteken baie vir ons om te weet dat jy op ons span kan staatmaak wanneer jy hulp nodig het. Ons waardeer jou ondersteuning opreg! 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor