1 reviews | Active since Jul 2018
Goeie kliente diens
Baie dankie aan Platinum life het al 8 jaar n kanker polis by hulle .Hulle eise afdeling baie behulpsaam en vriendelik oor die foon .Ek het Julie al my nodige vorms van dokters gekry en deurgestuur.Vandag n e pos gekry dat my eis aanvaar is en dat bedrag spoedig uitbetaal gaan word.Sal julle definitief aanbeveel .
Geagte Mev. Meyer,
Baie dankie vir u goeie evaluering van ons diens. Ons wil vir u baie dankie sê dat u ons werk makliker gemaak het deur om al u vorms in te stuur.
Ons wens vir u alles van die beste toe vir die pad vorentoe.
U sal spoedig weer van ons hoor
Vriendelike groete
Die Platinum Life eise span