SS
Susan S

1 reviews | Active since May 2021

13 May 2021, 19:59

Goeie diens lewering

Ek wil net graag my dank uitspreek vir die goeie diens wat ek ontvang het van due platinum life personeel. Ek kan ongelukkig nie die dame wat my ges***el het se naam onthou nie, maar sy was baie vriendelik en behulpsaam.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply14 May 2021, 10:18
Official
Geagte Susan, 

Baie dankie vir die mooi komplimente - ons wardeer dit regtig! Ons span streef om altyd vriendelike diens te lewer en ek is so bly om van u ondervinding te hoor 

Mag ons altyd n glimlag op U gesig hou 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor