AE
Antoinette E
1 reviews | Active since Mar 2020
04 Mar 2020, 08:36
Goeie diens en bereidwilligheid
My debietorder het nie afgegaan van my bank af nie. Ek het gister ges***el en het eers met Chene gepraat maar ongelukkig is die gesprek afgesny. Toe ek weer s***el het ek met Carla gepraat. Eerstens het sy my in my taal gehelp en dadelik 'n voorstel gemaak hoe om die probleem op te los. Baie dankie Carla vir puik diens en bereidwilligheid om te help.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)