C
Cecilè

1 reviews | Active since Mar 2026

13 Mar 2026, 09:10

Goed om in Afrikaans...

Goed om in Afrikaans gehelp te word en jou voordele verduidelik word dat jy verstaan

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply13 Mar 2026, 09:27
Official
Geagte Cecilè, 

Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u in Afrikaans gehelp is en dat u voordele duidelik verduidelik is sodat u dit goed kon verstaan. 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor