G
Gerdiri

1 reviews | Active since Nov 2025

06 Nov 2025, 14:21

Fantastiese diens

Fantastiese diens. Vriendelike man en hy het my in my taal gehelp Baie baie baie dankie

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply06 Nov 2025, 14:29
Official
Geagte Gerdiri, 

Dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit word opreg waardeer 

Vriendelike Groete 

Simone Venter Client Relationship Specialist and Client Care Supervisor