CvZd
Carin van Zyl dkladmin

1 reviews | Active since Sept 2022

29 Sept 2022, 12:43

Excellent people

Excellent people. En goed in my eie taal Afrikaans. Die geskenkies gee my moed om elke maand my deel te betaal. Al voel dit soms of ek dit nie Meer Kan bekostig nie... gaan ek steeds vasbyt. Vroue is maar kosbare mensies. Dankie en seënwense vir Platinum Life. Jul is kosbaar. 👍👏

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply29 Sept 2022, 14:40
Official
Geagte Carin, 

Dankie vir die mooi woorde, dit word so waardeer! Ons span probeer altyd om te assisteer in die beste moontlik manier, so jou terugvoer is fantastiese motivering! 

Asseblief moet nie huiwer om ons te ****ak as daar enige iets is waarmee ons kan help nie

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor