YA
Yuanita A

1 reviews | Active since Nov 2022

03 Nov 2022, 12:04

Engele tussen ons

Baie baie dankie aan Leandi Schoonees se ondersteuning in die pad wat ons stap met my bors kanker. Die deernis en liefde waarmee sy ons by gestaan het is beslis meer as net 'n werk - dis haar roeping.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply08 Nov 2022, 09:02
Official
Geagte Yuanita, 

Baie dankie vir u wonderlike woorde en dat u hierdie met ons deel. Ek is so bly Leandi kon bystand en ondersteuning in hierdie tyd lewer. Sy is n onmisbare deel van ons span en ek sal hierdie terugvoer met haar deel 

Ons wens u alles van die beste toe 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor