EH
Elsabe H

1 reviews | Active since Mar 2022

29 Mar 2022, 08:20

Elsabe Horn

Wil baie graag vir Alicia baie baie dankie se sy het uit haar pad uitgegaan om my te help asook om my polis wat ek al n geruime tyd by hul het verloor nie sy het ook gehelp dat hul die paaiemente wat hul afgetrek het trug te plaas in my bankrek Alicia baie dankie vir jou hulp en ondersteuning wens daar meer mense soos jy hou aan met jou goeie werk Platinum Life kan baie baat met so n goeie werker soos jy God seen jou 🙏🙏

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply29 Mar 2022, 09:34
Official
Geagte Elsabe, 

Dankie vir die wonderlike woorde. Dit is so lekker om te hoor dat Alicia u kom assisteer en die nodige raad en ondersteuning bied. 

Mag ons altyd n glimlag op u gesig hou en asseblief ****ak ons as daar enige iets is waarmee ons kan help 

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor