TE
Tineca E

1 reviews | Active since Jan 2020

31 Jan 2020, 20:25

Els gesin _ Platinum Life

Shoe ek wil net weereens bitter baie dankie sê aan Monica en Platinum Life vir jul dierbare hulp en vir alles wat julle vir my en my gesin doen. Ek was nog nooit spyt gewees dat ek by julle aangesluit het nie en dit het bitter seer gemaak om te dink dat ek moes laat gaan, maar jul het net weer aan my bewys wat ñ wonderlike maatskappy julle is.

Dankie vir die wonderlike diens en al Monica se vriendlikheid en moeite.

Groete Tinéca Els en gesin

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply03 Feb 2020, 08:36
Official
Geagte Tineca, 

Ek is absoluut oorweldig deur jou ongelooflike komplimente en het it reeds met ons span gedeel. 

Baie dankie dat jy hierdie met ons gedeel het en ek is so bly ons kon julle so mooi help - dis wat ons altyd streef om te doen. 

Mag jy en jou gesin altyd deel bly van die Platinum Life familie en ek hoop ons kan altyd n glimlag op julle gesigte hou

Lekker dag verder

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor