E
Elma

1 reviews | Active since Nov 2025

06 Nov 2025, 11:11

Ek wil net vir die d...

Ek wil net vir die dame wat my gehelp het se, baie dankie vir jou hulp met my polis by Platinum Life, ek voel baie beter nou,sy het my baie gehelp,baie dankie

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply06 Nov 2025, 12:45
Official
Geagte Elma, 

Baie dankie dat jy dit met ons gedeel het! Ons is so bly dat jy goeie diens ontvang het en dat ons konsultant jou kon help om gerus te voel.

Vriendelike Groete 

Simone Venter Client Relationship Specialist and Client Care Supervisor