1 reviews | Active since Feb 2023
Ek wil net graag sê Baie baie dankie aan Platinum life, as dit nie vir julle goeie diens en moed in praat was dinge vir my baie moeilik vandag
Ek wil net graag sê Baie baie dankie aan Platinum life, as dit nie vir julle goeie diens en moed in praat was dinge vir my baie moeilik vandag. Ek het 2 maande voor my Diagnose my polis wou kanseleer, ek het ingebel. Hulle het my toe vertel hoe dit werk en dat ek eeder na n laer plan gaan as om te kanseleer. Gelukkig het Tracy my gehelp. Na my Diagnose was ek so bly ek het dit nie kanseleer. Ek was so gespoil deur platinum life se span. Ek kan hulle regtig aanbeveel. Leandi Schoonees ek wil net vir jou ook baie dankie sê vir jou mooi boodskappe en oproepe. Jy is n wonderlike mens. Jy laat n mens weer positief dink na alles. Waardeer al jou liefde en bystand Baie dankie Platinum life!!! Julle is AMAZING. ***
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer en dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ek is dankbaar dat ons span daar was om u te assisteer op die polis en om seker te maak dat u altyd ten volle gedek is aan ons kant.
Dankie vir die tyd wat u geneem het om hierdie met ons te deel - dit beteken die wereld vir ons en alles van die beste vorentoe
Moet asseblief nie huiwer om ons te ****ak as daar enige iets is waarmee ons kan help nie
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor