R
Rochel

1 reviews | Active since Jul 2025

11 Jul 2025, 12:02

Ek wil asb weet wann...

Ek wil asb weet wanner gaan ek die geld kry wat julle moet trug betaal

0
Replies (2)
Platinum Life
Platinum Life's reply11 Jul 2025, 12:26
Official
Geagte Rochel,

Ek het aan my kant opgevolg en kan bevestig dat die terugbetaling vir Maandag geskeduleer is. Die vertraging was weens die wag op terugvoer van die bank as bevestiging dat die premie suksesvol verwerk is.

U is baie welkom om ons te s***el indien u enige verdere navrae het.

Vriendelike groete,
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor 
R
Rochel's update11 Jul 2025, 12:31
Reviewer Update
Oky baie dankie