Aa
Anna-Marie annamarie.immelman
1 reviews | Active since Jul 2021
12 Jul 2025, 16:52
Ek stap al meer as 10 jaar die pad saam met Platinum Life
Ek stap al meer as 10 jaar die pad saam met Platinum Life. Ek weet ek kan hulle vertrou want ek het nog altyd baie hulp van hulle kant af ontvang
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
14 Jul 2025, 07:02Geagte Anna-Marie,
Baie dankie vir u lojale ondersteuning oor die afgelope jare! Dit beteken vir ons baie om te weet dat u ons vertrou en dat ons diens u deur die jare kon bystaan. Ons sien uit daarna om die pad verder saam met u te stap en u steeds van uitstekende diens te voorsien.
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply14 Jul 2025, 07:02
Official
Geagte Anna-Marie,