YM
Yolanda M

1 reviews | Active since Aug 2018

13 May 2024, 09:18

Ek kon ni my paaiement bekostig vir 2 maande nie weens persoonlike redes

Ek kon ni my paaiement bekostig vir 2 maande nie weens persoonlike redes. Hulle het my gebel en gevra of hulle kan help dit vir my regstel en dan ook my premie bietji af te bring dat ek ni my voordele verloor ni. Was uitstekende diens

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply13 May 2024, 09:32
Official
Geagte Yolanda, 

Dankie vir die wonderlike terugvoer vir ons span. Ons wil altyd seker maak u polis pas u en ek is bly ons span kon opsies aanbied. Mag ons altyd n glimlag op u gesig hou 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor