SS
Sanet S

1 reviews | Active since Oct 2024

17 Feb 2026, 11:54

Ek kan nie beskryf hoe dankbaar ek is vir sulke goeie diens en bystand nie

Ek kan nie beskryf hoe dankbaar ek is vir sulke goeie diens en bystand nie. Almal is so hulpvaardig en het my spoedig gehelp om my eis in te dien. Baie dankie Platinum life.🤗

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply17 Feb 2026, 12:22
Official
Geagte Sanet, 

Baie dankie vir u pragtige terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u so goeie diens en spoedige bystand ontvang het met die indien van u eis. Ons waardeer u ondersteuning opreg. 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor