A
Aletta

1 reviews | Active since Dec 2025

18 Dec 2025, 12:55

EK is so Bly hom by ...

EK is so Bly hom by plantuin life te wees die vriendlike Marelize Wat my so nooi gehelp het met my policy EK sal altyd platinum life lie Jou so aand met Julle Werk ek sal hülle n 💯 gee Julle verdien dit nog meals Daniel en geniet Julle kersfees en new year 🤪

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply18 Dec 2025, 13:03
Official
Geagte Aletta,

Dankie vir jou terugvoer! Marelize sal baie bly wees om te hoor hoe waardeer jy haar hulp. Ons waardeer jou lojaliteit teenoor Platinum Life en wens jou ‘n geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwe Jaar toe!

Vriendelike Groete

Simone VenterClient Relationship Specialist & Client Care Supervisor